Die 19de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XIX geskryf)[1] was een van die tydperke van die Nuwe Ryk. Dit is deur Ramses I gestig nadat farao Horemheb kom as sy opvolger gekies het. Sy dinastie is veral bekend vir die militêre verowering van Kanaän.